POWER SURGE / LIGHTNING DAMAGE / STORM DAMAGE CLAIMS: WHAT TO DO

1) Neem foto’s van die item, maak & model, serie nommer en van die skade indien sigbaar
2) Kry ‘n skade verslag waarop die oorsaak van die skade genoteer is en of die item herstel / vervang moet / kan word
3) Kry ‘n kwotasie vir die herstel/vervanging van die item
4) Vra ‘n eisvorm aan by die kantoor en voltooi
5) Alle eise moet binne 30 dae aan die kantoor gerapporteer word

1) Take pictures of the item, make & model, serial number and the damages if visible
2) Get a damage report stating the cause or damage to the item
3) Get a quotation for the repair / replacement of the item
4) Request & complete a claim form from our office
5) All claims must be reported to our office within 30 days

Eie herstel: Skade wat gepaard gaan met gebeure wat tot ‘n eis lei mag nie self herstel word nie! Kwotasies, ‘n skade verslag en foto’s wat al die skade wys moet eers in plek wees.

Vergoeding van eise:
1) Vervanging / Herstel
2) Skikking (Cash card / kontant)
3) ‘n Kombinasie van al twee
– Neem asb. kennis dat die versekeraar poog om jou terug te plaas in dieselfde posisie as voor die verlies / skade.

Self-repair: Damage associated with events that lead to a claim may not be repaired by yourself! Quotes, a damage report and photos showing all the damages must first be in place.

Reimbursement of claims:
1) Replacement / Repair
2) Settlement (Cash card / cash)
3) A combination of both
– Please take note that the insurer attempts to put you back in the same position as before the loss / damage.