Burglary / Theft Claim : WHAT TO DO

Met die feestyd wat om die draai is, sien ons ‘n toename in diefstal eise. Die volgende sal jou ‘n riglyn gee vir die prosedures om te volg in geval dit dalk met jou gebeur.

1) Rapporteer die voorval by die SAPS so gou as moontlik – Saak nommer is noodsaaklik!
2) Neem foto’s van die skade wat deur die inbreker aangerig is om die perseel te betree / verlaat
3) Maak ‘n lys van alle items wat gesteel is
4) Kry kwotasies vir die vervanging van die items
5) Vra ‘n eisvorm aan by die kantoor en voltooi
6) Alle eise moet binne 30 dae aan die kantoor gerapporteer word

With the festive season around the corner, we see an increase in theft claims. The following is a guideline on what the procedures are in case it happens to you.

1) Report the incident to the SAPS as soon as possible – SAPS case number is must have!
2) Take photos of the damage caused to enter / exit the premises.
3) Make a list of all stolen items
4) Get quotations for the replacement of the items
5) Request & complete a claim form from our office
6) All claims must be reported to our office within 30 days

Eie herstel: Skade wat gepaard gaan met gebeure wat tot ‘n eis lei mag nie self herstel word nie! Slegs om enige verdere skade of diefstal te voorkom. Kwotasies vir herstel en genoegsame foto’s wat al die skade wys moet eers in plek wees.

Vergoeding van eise:
1) Vervanging / Herstel
2) Skikking (Cash card / kontant)
3) ‘n Kombinasie van al twee
– Neem asb. kennis dat die versekeraar poog om jou terug te plaas in dieselfde posisie as voor die verlies / skade.

Self-repair: Damage associated with events that lead to a claim may not be repaired yourself! Only to prevent any further damages or theft. Quotes for repair and adequate photos showing all the damage must first be in place.

Reimbursement of claims:
1) Replacement / Repair
2) Settlement (Cash card / cash)
3) A combination of both
– Please take note that the insurer attempts to put you back in the same position as before the loss / damage.